'Vals' wimpers sonder moeite

SARIE - Augustus 2009

Die dae van vals wimpers is getel, want jou nuwe maskara kan nou jou wimpers al die woema gee wat jy nodig het!

Bobbi Brown se Extreme Party Mascara sorg nie net dat jou wimpers lank en verleidelik word nie, dit bevog boonop met vitamien A, C en E. Dié maskara sal ook nie smeer nie en is veilig, selfs al dra jy kontaklense.

Dis ook net betyds vir die feestyd en is eksklusief vanaf 11 November by Edgars beskikbaar.

“Extreme Party Mascara is vir vroue wat die dramatiese voorkoms van vals wimpers wil skep, sonder die moeite,” sê Amerikaanse grimeerkunstenaar Bobbi Brown.


Verwante artikels

  • Julia Roberts se beste skoonheidsraad

    SARIE - Mei 2010

    "Om jou wimpers te krul en jou wenkbroue gepluk te hou. Dit kan jou voorkoms dramaties verander. En wat van om net gelukkig te wees? Ek glo hoe jy oor jou lewe voel, gaan op jou gesig wys." - Julia Roberts, aktrise

  • Lancôme-maskaras - Het jy geweet?

    Lancôme-maskaras - Het jy geweet?

    SARIE - Mei 2010

    Julia Roberts het onlangs vir die eerste keer die gesig van 'n skoonheidshuis geword.

  • Voller wimpers vir jeugdiger oë

    Voller wimpers vir jeugdiger oë

    SARIE Maart 2010

    Lang, vol wimpers laat jou oë jare jonger lyk.

  • Wimper-woema vir 2010

    Wimper-woema vir 2010

    SARIE Januarie 2010

    Die klem is op oë en maskara is dié belangrikste item in jou grimeersakkie.

Galery

  • Bobbi Brown Extreme Party Mascara
  • Bobbi Brown Extreme Party Mascara

Kommentaar

Web Development by FormFunction