Skoonheidstories
-
Geur met hoë hakke
SARIE Desember 2011
Die duiwel loop nie meer net in Prada-hakke rond nie. Nou ruik sy boonop lekker!
-
Wat tee vir jou vel kan doen
SARIE Julie 2011
Teeblare kán jou vel se toekoms voorspel – solank dit in ’n potjie room is.
-
Ongelooflike oormaaksessies - Jou maklike haardae begin hier
SARIE Augustus 2011 | Kommentaar: 17
Vyf gelukkige SARIE-lesers is uit honderde inskrywings gekies vir ’n ongelooflike haarstyl-oormaaksessie met vergunning van Tanaz Hair, Body & Nails. Ons verklap hierdie week vuurwarm nuwe trends en gee raad met style, sorg en kleur.
-
Ken jou veltipe
Volg dié riglyne van die Amerikaanse grimeerkunstenaar Bobbi Brown om jou veltipe te bepaal en jou vel die regte sorg te gee.
-
Oscar Pistorius is parfuum se superheld
Hoe het dit gebeur dat ons ‘Blade Runner’ nou ook die gesig van ’n wêreldbekende parfuum is? Dis ’n unieke storie – nes Oscar Pistorius se eie lewe.
-
Top-15 haarversorgingsprodukte vir jóú haarstyl
SARIE - April 2011 | Kommentaar: 1
-
Moet-hê parfuum
SARIE - April 2011
Honderde nuwe geure word jaarliks bekend gestel en hier kan jy maar jou neus volg...
-
Jou top-10 teenverouderings-produkte
SARIE - April 2011

















Kry jou SARIE oral, enige tyd