FOTO: Instagram (@alliemarieevans)

FOTO: Instagram (@alliemarieevans)

Skoonheidstories

10 haarstyl-idees wat nét 5 minute sal neem

Soos wat die oggende al hoe besiger word, is daar nie altyd tyd om ure aan jou haarstyl te spandeer nie – veral nie as jy laat is vir jou vroegoggendklas of -werkvergadering nie! Die SARIE-skoonheidspan het spesiaal tien haarstyl-idees gaan soek waarmee jy binne vyf minute ’n sjiek en moeitelose haarstyl vir die dag kan skep.

Jou vriende gaan jaloers wees…

Vanity Fair se Hollywood-voorblaaie – 1996 tot nou

1. Vasgesteek langs die kant

2. Deurmekaar knoop-bolla

Hiér wys ons jou hoe om ’n knoop-bolla (top knot) te maak.

3. Poniestert met volume

Repost of some serious pony game on @msleamichele yesterday. #KristinEssHair A photo posted by KRISTIN ESS HAIR (@kristin_ess) on

 4. Interessante vlegsel

 

Hiér wys ons jou hoe om dié vlegsel te maak.

5. Versier met ’n haarband

We’ve gathered our leaves. See our 16 favorite hair accessory picks for fall. {a clickable link is in our profile} A photo posted by The Beauty Department (@thebeautydept) on

Kies só die beste oogomlyner-skakering vir jou oogkleur

6. Halwe bolla

7. Lae, netjiese bolla

 8. Gedraai en agter vasgesteek

9. Sjiek kant-vlegsel

10. Klassieke poniestert


Eerste Suid-Afrikaner in die geskiedenis ontvang Michelin-ster!