Aerin Lauder Evening Rose
Skoonheidstories

Aerin se Evening Rose is jou geur!

Stylvol, elegant en altyd aan die gang. Mense wíl om jou wees en in groot groepe is jy die ster. Jy hou van partyjies hou en mense wens hulle is so goeie gasheer soos jy.

Die geur van Aerin se Evening Rose is energiek soos jy! Koop dié geur HIER

LUUKSE ROOS

Kies Evening Rose, met sy twee soorte roos-note en konjak as ’n ongewone kombinasie. Saam met wierook is dit ’n geur wat vir ure sal draal. Perfek vir die dag én die aand.

raw_13432

Koop dié geur aanlyn HIER

FOTO’S: Aerin en @aerin op Instagram