Skoonheidstories

BLOG: ‘n Dag in die lewe van ‘n skoonheidsredakteur

SARIE se Johannesburg-kantoor

Julle sal dit nie glo nie, maar ons is net 5 mense in SARIE se Johannesburg-kantoor! So, met al die baie launches en stories wat in Gauteng gebeur is hier nooit n somber oomblik nie. Tans het ons n intern wat darem ook bietjie help om die werklas te verlig. Maar voor ek wegspring met my dagboek wil ek julle eers aan ons span voorstel:

1. Phyllis Green is die een wat sorg dat die portretfoto’s in ons tydskrif so mooi lyk en sy lees ook teen die spoed van wit lig – daarom is sy ook ons boekeredakteur.

Phyllis Green

2. As jy SARIE bel en die vriendelike stem hoor wat antwoord, dan praat jy met Liesel Pienaar, ons redaksionele assistent. Sy help my ook om die 100e skoonheidsprodukte wat ons ontvang uit te sorteer – maar meer hieroor later.

Liesel Pienaar

3. Charis Labuschagne is ons kantoor se joernalis en skryf letterlik oor almal en alles: van n voorbladgesig tot n man wat sjimpansees in Afrika red!

Charis Labuschagne

4. Fanie Cronjé is SARIE se stilis. Dit is hy wat sorg dat ons voorblaaie so mooi lyk. Hy is ook ons sosiale redakteur en hoewel die titel na hope pret klink, is dit baie harde werk om heeltyd so sprankelend soos hy te wees.

Fanie Cronjé

5. Monet Engelbrecht is ons intern vir 3 maande en ons gee haar die volle Devil Wears Prada-ervaring. Sy doen navorsing vir ons en hardloop rond om klere wat op shoots gebruik is terug te vat en inkopies te doen.

Monet Engelbrecht

6. Ek is die skoonheidsredakteur en as julle hierdie blog dophou sal julle presies uitvind wat ek doen!

 Mariska van Rooyen

PS: Vir nog SARIE-nuus besoek ons by www.sarie.com

  • 7YzOxs qyiclgguoekz, [url=http://rezntqkfrqme.com/]rezntqkfrqme[/url], [link=http://exynfzbvntmz.com/]exynfzbvntmz[/link], http://urhzajzfcver.com/

  • cEmkjw wcvfjzhuembo, [url=http://kdlljqypvoig.com/]kdlljqypvoig[/url], [link=http://sxsijluyauom.com/]sxsijluyauom[/link], http://mixtszqasiwq.com/

  • Sanet van Rooyen

    Geniet die info, dis goed om te weet hoe hard elkeen werk voor Sarie op straat verskyn, ook lekker te weet wat agter die skerms gebeur in jul kantoor en te sien hoe lyk die mense agter die name in die redaksionele kolom van Sarie. PS. Mooi Foto van jou!

  • r7lpvA cjqwiogpvooz, [url=http://jwuzqlkahvxl.com/]jwuzqlkahvxl[/url], [link=http://hpgfwctcobjb.com/]hpgfwctcobjb[/link], http://pphnrykehgew.com/

  • Louise Visser

    Waarheen dan daardie pragtige blonde krulle wat ek so begeer het! Ek was so bly om jou aanstelling te sien in die Sarie en het dadelik daardie gesig herken as my heel eerste beste maaitjie. Ek onthou dat jy altyd die kreatiefste kinder partytjies in die dorp gehad het en ‘n mean care bear met die hand kon stik. Voorwaar reeds ‘n trendsetter op jonge ouderdom. Ek het iewers nog ‘n foto van ‘n ene Mariska, aspirant ballerina, die pienk varkie! Jy was nog altyd ‘n groot vis in ‘n klein dammetjie. Bly jy het jou oseaan gevind.

  • Bajcy8 olnohxjouago, [url=http://jncikawdahws.com/]jncikawdahws[/url], [link=http://shjesrwqvarz.com/]shjesrwqvarz[/link], http://dzouxnfzcfdy.com/

  • Artur

    fcberlege mir gerade, ob ich mich durch diseen Kommentar persf6nlich angegriffen ffchlen soll Der Kommentar spricht mir und den meisten meiner Kollegen die Fe4higkeit ab, unabhe4ngig zu denken und alleine Entscheidungen zu treffen. Er spricht uns ebenso die Fe4higkeit ab, Verantwortungsvoll mit Drittmitteln umzugehen und den Einfludf von Dritten (insbesondere Geldgebern) entsprechend zu wfcrdigen. Weiterhin spricht er der Bevf6lkerung im Allgemeinen und Wissenschaftlern im besonderen die Fe4higkeit ab, verffcgbare Informationen entsprechend zu wfcrdigen: zumindest im naturwissenschaftlichen Bereich ist es fcblich, Interessenkonflikte bei Verf6ffentlichungen detailliert offenzulegen.In meiner Erfahrung ist die Qualite4t von Studien, die von der Industrie geff6rdert oder durchgeffchrt wurden, oft erheblich besser als Studien aus rein akademischen Institutionen das he4ngt nicht nur mit den verffcgbaren Resourcen zusammen, sondern auch damit, dadf Qualite4tskontrolle dort eine erheblich grf6dfere Rolle spielt. Es gibt sicherlich geschf6nte Studien, und die Geschichte der Tabakindustrie ist da natfcrlich sehr lehrreich (aber man kann sich auch andere Studien ansehen, z.B. Wakefield mit MMR); in den meisten Fe4llen vertraue ich jedoch in die Integrite4t meiner Kollegen. (Das ist wohl auch ein Grund, warum die Affe4re Gutenberg et al. von vielen eben nicht als einfache Schummelei angesehen wird.