cecile
Skoonheidstories

Cecile Henning se skoonheidswenke

Cecile Henning model

“Ek het onlangs ’n produk ontdek van Willa Krause (’n Suid-Afrikaanse produk), wat die Photon (R1 150) genoem word.

Dis ’n klein handtoestel wat met ligterapie en ultraklank werk.

Dit word saam met ’n proteïenmasker en kollageen-serum gebruik en laat jou dadelik jonger lyk!

Dermalogica se Intensive Moisture Mask (R535 vir 75 ml) werk ook baie goed om fyn lyntjies en droogheid te verminder.”