FOTO: Instagram (@amas)

FOTO: Instagram (@amas)

Skoonheidstories

Die knoop-bolla: Dié haarstyl vir somer?

Die knoop-bolla (top knot) was die afgelope twee jaar ’n gewilde haarstyl onder bekendes soos Kate Hudson en Nicole Richie. En die afgelope maand het dit op die rooi tapyt herleef met talle bekendes, soos Kendall Jenner, Miranda Kerr en Jennifer Lopez, wat met verskillende weergawes van dié veelsydige styl gepronk het.

FOTO: Kate en Diana se bekende tiara

Die SARIE-span dink dié bolla, wat los of netjies hoog op jou kop vasgemaak word, is die perfekte haarstyl vir die somermaande. Dit pas by byna enige haartipe en -lengte en kan gemaklik of elegant gestileer word. Dra dit los en deurmekaar vir ’n gemaklike vakansie-voorkoms of netjies vir ’n sjiek aand uit – hiér wys ons jou hoe. Vir ’n meer boheemse styl kan jy net die boonste helfte van jou hare in ’n deurmekaar knoop-bolla vasmaak en die res van jou hare los en golwend laat.

Dié sterre se knoop-bollas inspireer ons:

Sjiek en elegant – Rooney Mara

 

Sag en vroulik – Diane Kruger

 

Glansryk – Miranda Kerr

 

Top-drie wenke vir jou partytjievoorkoms

Gemaklik en deurmekaar – Kendall Jenner

 

Gesofistikeerd – Jennifer Lopez

 

Deurmekaar tog glansryk – Ariana Grande

 

Rafael Nadal strip…