Aerin Lauder Amber
Skoonheidstories

Dís hoekom jy Aerin se Amber Musk moet dra

Jy is ’n warm en gesellige mens. Mense wíl om jou wees en in klein groepe is jy die ster. Mense praat graag oor jou groot hart.

Die geur van Aerin se Amber Musk is net so snoesig en gesellig soos jy! Koop dié geur HIER

WARM MUSKUS

In Amber Musk is swaarder note soos amber en muskus die ster-bestanddele, met klapperwater die verrassing. Dis ’n warm parfuum vir kouer dae.

Aerin Lauder amber msuk

Koop dié geur aanlyn HIER

FOTO’S: Aerin en @aerin op Instagram