Aerin Lauder Gardenia
Skoonheidstories

Dís hoekom jy Aerin se Gardenia Rattan moet dra

Jy’s ontspanne en maak die mense om jou rustig. Vir jou is ‘stres’ is slegs ’n woord in die woordeboek, en alhoewel jy altyd besig is, maak jy op een of ander manier tyd om alles op jou rustige manier af te handel.

Die geur van Aerin se Gardenia Rattan pas die beste by jou! Koop dié geur HIER

SONNIGE KATJIEPIERING

Gardenia Rattan is perfek vir luilekker somerdae. Wit blomme, soos katjiepiering, en waternote vang die geur van die see vas terwyl amber-note ryk tekstuur en warmte gee.

Koop dié geur aanlyn HIER

FOTO’S: Aerin en @aerin op Instagram