100x100
Skoonheidstories

Vars skoonheid op jou voorstoep

Goeie nuus vir almal wat Placecol-produkte gebruik: dié Suid-Afrikaanse skoonheidsprodukte kan nou ook aanlyn in hul eie e-winkel gekoop word!

Placecol.com bied die geleentheid om nader aan hul verbruiker te kom en ’n nouer band met hul kliënte te bou. Nou kan jou skoonheidsprodukte op jou voorstoep afgelewer word!

Die placecol.com e-winkel bied ’n veilige en gerieflike koopervaring. Daar is ’n verskeidenheid ekstra aspekte soos aanlyn velkonsultasie om vir elke kliënt ’n unieke “voorskrif” te gee vir spesifieke velprobleme.

Jy kan ook geskenkbewyse aanlyn koop en die produkte kan enige plek binne Suid-Afrika afgelewer word. Aflewering is gratis vir kopies van meer as R600. Jy kan ook jou wenslysie op die webtuiste skep en dit met jou familie en vriende deel.

Illumine_Advert Afrikaans-02

Spesiale aanbod!

Wanneer jy die e-winkel vanaf 25 Julie 2015 – 31 Augustus besoek en vir meer as R750 koop, kry jy die Placecol Illuminé Reviving Oil ter waarde van R420 gratis!*

Placecol is ’n trots-Suid-Afrikaanse velsorg-handelsmerk wat vanjaar hul 35ste bestaansjaar vier. Die hoëgehalte-produkte transformeer jou vel en laat dit glansend gesond lyk.

Die Placecol-reeks word as ’n dermaseutiese produk (dermaceutical) geklassifiseer, wat beteken die aktiewe bestanddele word in die diep lae van die vel vrygestel en werk op sellulêre vlak om te help dat jy binne 7 dae resultate sal sien indien jy die volledige reeks gebruik.

Die groot voordele en uniekheid van die nuwe Placecol-velreeks sluit kortliks in:

1. Handhaaf goeie velsorg en gesondheid vir ’n stralende vel
2. Bevorder goeie vel-argitektuur – stimuleer kollageen- en elastiensintese
3. Help vertraag die verouderingsproses
4. Dit werk sag en beskermend – gee jou vel antioksidante
5. Bevat suiwer, natuurlike aktiewe bestanddele van farmaseutiese gehalte
6. Bevat geen parabene, allergene en prikkelmiddels nie
7. Sigbare resultaat binne 7 dae as die volledige reeks gebruik word.

Placecol is verbind tot voortgaande innovasie, gefokus om hoëgehalte- professionele velsorgprodukte, -behandelings en -tegnologie. By Placecol is hulle passievol oor velsorg en om hul doel is om hul kliënte opnuut te laat mooi voel.

*Terme en voorwaardes geld

Koopbewys-kode: illumine250715

Dié koopbewys kan slegs op www.placecol.com verhaal word. Dié koopbewys is vir die aankoop van  Placecol Skin Care-reeks, slegs beskikbaar op die Placecol-webtuiste en kan nie gebruik word om Placecol-behandelings of geskenkbewyse te koop nie. Dié koopbewys is slegs beskikbaar vir aankope van R750 of meer. Net een geskenkbewys per kliënt. Dié koopbewys is nie omruilbaar vir kontant nie. Dit kan nie in samewerking met ander promosies en spesiale aanbiedinge gebruik word nie. Dié aanbod is geldig van 25 Julie 2015 – 31 Augustus 2015.