Jou lekkerste parfuums vir die seisoen
Foto’s: verskaf Galery
Kies `n parfuum wat die seisoen vir jou lekkerder gaan laat ruik.
Hou jou oë oop vir hierdie nuwe geure of verwerkings van ou staatmakers. Parfuum is meer as net geur - dit weerspieël die tydgees waarin ons lewe. En ons intiemste hartsgeheime.
Watter geur dra hulle?
Jo-Ann Strauss van Top Billing: "Dolce & Gabbana Light Blue vir die dag. Ek voel op my sexyste in 'n ontwerpersrok met Gucci Rush 2 aan. Ander gunstelinge is Ralph van Ralph Lauren en Omnia van Bvlgari."
Vicky Davis, model en aktrise: "DKNY se Be Delicious ruik na appels en het 'n varsheid. Bvlgari se Ohm is 'n meer gesofistikeerde reuk van speserye en hout.''
Kass Naidoo, krieket-kommentator: "Hugo Boss Deep Red. Wanneer ek op krieket-toere gaan, neem ek 'n versameling miniatuur-parfuums saam.''
Cindy Nell van Pasella: "Kenzo Flower pas goed by my persoonlikheid. Addict van Dior laat my baie sensueel voel en soms wissel ek dit af met Alien van Thierry Mugler."
Jeannie D van Top Billing: "Euphoria van Calvin Klein, Addict van Dior en Alien. Maar hierdie voorkeure hou nie lank nie ...''
SARIE gesels met Donna Karan van DKNY
![]() |
![]() |
| DKNY Be Delicious Eau de Toilette (R475 vir 50 ml EDT) |
Yardley Gorgeous (R219,95 vir 50 ml Perfume Spray) |
![]() |
![]() |
| Alien Sunessence by Thierry Mugler (R695 vir 60 ml EDT) |
Issey Miyake L'eau d'Issey (R595 vir 100 ml Summer EDT) |
![]() |
![]() |
|
Puma Animagical Woman (R195 vir 40 ml EDT) |
Lancôme Trésor in Love (R530 vir 30 ml EDP) |
![]() |
![]() |
| Dior Escale aux Marquises (R695 vir 75 ml EDT) |
Versus Versace (R425 vir 30 ml EDT) |
![]() |
![]() |
|
Bulgari BLV Eau d'Été (R695 vir 50 ml EDT) |
Guerlain Aqua Allegoria Flora Nymphea (R565 vir 75 ml EDT) |
![]() |
![]() |
| Forever and Ever Dior (R995 vir 50 ml EDT | pureDKNY (R425 vir 30 ml EDP) |
![]() |
|
| Yves Saint Laurent Opium (R750 vir 30 ml EDP) | |
Verwante artikels
-
Britney se nuutste parfuum: "Dit laat enige vrou op haar mooiste voel..."
SARIE Augustus 2010
Dis haar 9de parfuum op die rak en Radiance het klaar die wêreld aan die praat.
-
Jennifer Aniston se eie parfuum - kyk die video van die bekendstelling in Harrods
SARIE - April 2010
Hollywood-liefling Jennifer Aniston sal ná 'n skeppingsproses van 20 maande haar eie parfuum, Lolavie, in April 2010 by Harrods in Londen bekendstel.
-
Julia Roberts se beste skoonheidsraad
SARIE - Mei 2010
"Om jou wimpers te krul en jou wenkbroue gepluk te hou. Dit kan jou voorkoms dramaties verander. En wat van om net gelukkig te wees? Ek glo hoe jy oor jou lewe voel, gaan op jou gesig wys." - Julia Roberts, aktrise
-
Lees die SARIE-skoonheidsblog
SARIE Januarie 2010 | Kommentaar: 1
Mariska van Rooyen, SARIE se skoonheidsredakteur, nooi jou om deel te word van haar wêreld.
-
Winter-skoonheid 2010: Stralerjakker-styl
SARIE - Mei 2010
Die nuutste skoonheidstrends van regoor die wêreld. Reis saam deur op die verskillende wêreldstede te klik.











































Kommentaar