Skoonheidstories

Jou lekkerste parfuums vir die seisoen

Hou jou oë oop vir hierdie nuwe geure of verwerkings van ou staatmakers. Parfuum is meer as net geur – dit weerspieël die tydgees waarin ons lewe. En ons intiemste hartsgeheime.

Watter geur dra hulle?

Jo-Ann Strauss van Top Billing: “Dolce & Gabbana Light Blue vir die dag. Ek voel op my sexyste in ‘n ontwerpersrok met Gucci Rush 2 aan. Ander gunstelinge is Ralph van Ralph Lauren en Omnia van Bvlgari.”

Vicky Davis, model en aktrise: “DKNY se Be Delicious ruik na appels en het ‘n varsheid. Bvlgari se Ohm is ‘n meer gesofistikeerde reuk van speserye en hout.”

Kass Naidoo, krieket-kommentator: “Hugo Boss Deep Red. Wanneer ek op krieket-toere gaan, neem ek ‘n versameling miniatuur-parfuums saam.”

Cindy Nell van Pasella: “Kenzo Flower pas goed by my persoonlikheid. Addict van Dior laat my baie sensueel voel en soms wissel ek dit af met Alien van Thierry Mugler.”

Jeannie D van Top Billing: “Euphoria van Calvin Klein, Addict van Dior en Alien. Maar hierdie voorkeure hou nie lank nie …”

SARIE gesels met Donna Karan van DKNY

 parfuum parfuum
 DKNY Be Delicious Eau de Toilette (R475 vir 50 ml EDT)   

Yardley Gorgeous (R219,95 vir 50 ml Perfume Spray)

 parfuum  parfuum
 Alien Sunessence by Thierry Mugler (R695 vir 60 ml EDT)  

Issey Miyake L’eau d’Issey (R595 vir 100 ml Summer EDT)

 parfuum  parfuum
 

Puma Animagical Woman (R195 vir 40 ml EDT)

 Lancôme Trésor in Love (R530 vir 30 ml EDP)
 parfuum  parfuum
 Dior Escale aux Marquises (R695 vir 75 ml EDT)   

Versus Versace (R425 vir 30 ml EDT)

 Bulgari BLV Eau d'Été  parfuum
 

Bulgari BLV Eau d’Été (R695 vir 50 ml EDT)

Guerlain Aqua Allegoria Flora Nymphea (R565 vir 75 ml EDT)
 parfuum  parfuum
Forever and Ever Dior (R995 vir 50 ml EDT  pureDKNY (R425 vir 30 ml EDP)
 parfuum  
 Yves Saint Laurent Opium (R750 vir 30 ml EDP)