FOTO Phil McCarten / ©A.M.P.A.S.

FOTO Phil McCarten / ©A.M.P.A.S.

Skoonheidstories

Ja, jy kán oranje lippe dra! Hier’s wenke

Jóú lipstiffie-kleur is Son-oranje! Die gewaagde helderoranje simboliseer vreugde en kreatiwiteit. Dis wonderlik vir jou gemoed en helder dadelik jou gesig op. Moenie bang wees om tydens die herfsmaande dié prettige kleur te dra nie.

Hoe jy twiet en Facebook het ’n impak op jou lewe

Dra dit só

* Onthou om hierby ’n bruin of perske blosser te dra omdat ’n pienk een met jou oranje lippe gaan bots.

* Om die kleur op jou lippe so intens en helder moontlik te maak kan jy eers jou natuurlike lipkleur verbloem deur ’n tikkie onderlaag aan te wend.

* Dis ook belangrik om jou lippe liggies af te skilfer voor jy ’n helderoranje lipstiffie aanwend. Die helder kleurpigmente kan jou lippe maklik uitdroog. Meng ’n bietjie bruinsuiker met petroleumjellie vir ’n tuisgemaakte lip-afskilferaar.

Almal praat oor dié emosionele ‘The Voice’-oudisie

Kyk net hoe mooi het die aktrise Olivia Munn by die Oscars gelyk met haar helderoranje lippe!

FOTO: Phil McCarten / ©A.M.P.A.S.

FOTO: Phil McCarten / ©A.M.P.A.S.

Klik HIER om weer die vraelys te doen

KLIK OP DIE FACEBOOK-KNOPPIE OM MET JOU VRIENDE TE DEEL

En die Oscar-wenners vir 2016 is….