FOTO: Instagram  @jlo

FOTO: Instagram @jlo

Skoonheidstories

‘Nude lipstiffie’ wat by elke gelaat pas

Nude skakerings is van die gewildste onder vroue omdat dit die naaste aan jou natuurlike lipkleur is. Met SARIE se eie rosige nude skakering, Tikkieroos, lyk jy natuurlik stylvol en supersjiek. Boonop pas dié skakering by die meeste gelaatskleure.

Disney-prinsesse op Oscar-rooitapyt

Dra dit só

* Maak seker jou lippe is goed bevog voordat jy jou nude lipstiffie aanwend sodat jou lippe nie droog en skilferig lyk nie.

* As jy ’n natuurlike voorkoms vir jou lippe kies, beklemtoon dan jou oë met helderkleurige oogskadu of ’n rokerige voorkoms.

* Gee jou natuurlike voorkoms ’n tikkie glans deur ’n deursigtige of nude lipglans bo-oor jou rosige nude lipstiffie aan te wend.

Model Chrissy Teigen se glips!

Dié bekendes se rosige nude lippe inspireer ons!

Klik HIER om weer die vraelys te doen

KLIK OP DIE FACEBOOK-KNOPPIE HIERONDER OM MET JOU VRIENDE TE DEEL

Kry só die perfekte bril vir jou gesigvorm