Aerin Lauder Lilac Path
Skoonheidstories

Jou persoonlikheid pas by Aerin se Lilac Path

Hoop. Maak nie saak hoe donker dinge lyk nie, jy sien die silwer randjie. Vriende bel jou as hulle ’n koppie tee, ’n oor en sagte skouer soek.

Nes Aerin se Lilac Path is varsheid net om die draai! Koop dié geur HIER

VARS SERINGBLOM

In Lilac Path word groen note saam met seringblom (lilac) gekombineer om ’n vars geur te skep. Jasmyn gee ’n romerige tekstuur en lemoenbloeisel sorg vir ’n tikkie lente.

Aerin Lauder

Koop dié geur aanlyn HIER

FOTO’S: Aerin en @aerin op Instagram