- Tuis »
- Skoonheid »
- Skoonheidstories »
- Jou top-10 teenverouderings-produkte
- Skoonheidstories »
- Skoonheid »
Jou top-10 teenverouderings-produkte
SARIE - April 2011
- Druk
- 5
Agt uur slaap in 'n bottel - Estée Lauder Advanced Night Repair Synchronized Recovery Complex (R495 vir 30 ml)
Vergeet van pigmentasie - Clinique Even Better Clinical Dark Spot Corrector (R700 vir 50 ml)
Vernuwe jou DNS - Lancôme Génifique Youth Activator (R825)
Jeug in 'n formule - La Mer The Regenerating Serum (R2 325)
Vir soepelheid - Clarins Double Serum Generation 6 (R745)
Optimale werking - Dior Capture Totale One Essential Skin Boosting Super Serum (R1205)
'n Vitamien-inspuiting - Neutrogena Ageless Intensives Deep Wrinkle Serum (R165)
Vir helderheid - La Prairie White Caviar Illuminating Serum (R4 300)
Beveg vry radikale - Elizabeth Arden Prevage Aging Serum (R895 vir 30 ml)
Verbeter jou veltoon - Bobbi Brown Brightening Intensive Serum (R685)


























Kommentaar
Driekie Strydom het gesê:
Wil graag weet waar kan ek LA MER THE REGENARATING SERUM KRY. Baie Dankie Driekie
12de Mar. 2012, 12:20Tania van Zyl het gesê:
Ek gebruik Neutrogena gesig produkte vir jare - hierdie Neutrogena Ageless Intensives Deep Wrinkle Serum kan net lekker wees.
6de Mar. 2012, 13:24Tania van Zyl het gesê:
Ek moet die La Mer The Regenerating Serum probeer. Dit klink soos 'n wonderwerk in 'n botteltjie!
6de Mar. 2012, 13:23Ronel het gesê:
Ek is 55 en lyk soos 43. Ek gebruik 'n Suid Afrikaanse produk: JEAN GUTHRIE BEAUTY CARE
17de Okt. 2011, 20:47Elize van der Merwe het gesê:
Ek gebruik Estée Lauder Advanced Night Repair Synchronized Recovery Complex. Ek is 54 en niemand glo my ouderdom nie, almal se vir my ek lyk nie ouer as 44. Ek is oortuig daarvan dat dit my Night Repair is. Ek beveel dit of enige vorm van serum aan vir al die vrouens wat ek ken oor die ouderdom van 25. Om jonk en goedversorg te lyk van jare se vooruitbeplanning. Voorsorg is beter as nasorg.
15de Sep. 2011, 12:21