FOTO: Instagram  leandiedurandt

FOTO: Instagram leandiedurandt

Skoonheidstories

Kyk hoe lyk Leandie du Randt nou!

Die SA aktrise Leandie du Randt het haar lang blonde lokke verruil vir ’n nuwe onverwagse haarkleur en styl! Dít alles vir ’n nuwe fliekrol…

NUUT! SARIE se modekursus

Die Binnelanders-ster het haar hare in ’n kort bob-styl gesny en donkerder gekleur vir haar rol in ’n nuwe aksiefliek, Jagveld. Sy het dié foto op haar Instagram-profiel gedeel.

Ons kies SA se 20 mooiste mans!

Dis nie ongewoon vir sterre om ’n gedaanteverwisseling te ondergaan vir filmrolle nie.

Kyk maar net na dié SA bekendes…

Armand Aucamp

Die akteur, bekend vir sy rol in Ballade vir ’n enkeling, het haarverlengings gekry vir sy rol as Jan van Riebeeck in die fliek Krotoa.

 

I woke up like this…(circa 1652) #IWokeUpLikeThis #Film #southafricanfilm #Krotoa #JanVanRiebeeck #longhairdontcare

 

A photo posted by Armand Aucamp (@armandaucamp) on

Rolanda Marais

Die aktrise het verlede jaar vir haar rol in die fliek Johnny is nie dood nie haar hare blond gekleur en kort gesny.

Mannemarak is my naam… #gettingmyblondeon #makingmovies #johnnyisniedoodnie #lise #thelobby A photo posted by Rolanda (@rolandamarais) on

Simoné Nortmann

Die voormalige 7de Laan-aktrise het onlangs ook haarverlengings gekry vir ’n nuwe rol.

Clarins-vrou trotseer Everest vir derde keer!