sr1011skoonheidhoof_13_
Skoonheidstories

Son-slim hierdie somer

■ Gebruik ‘n afskilferproduk oor jou hele lyf om van droë velletjies ontslae te raak en help só dat jou sonbruin langer hou.
 

 Gebruik ‘n vogroom nadat jy in die son was om jou vel soepel en glad te hou en te keer dat jy vervel.

 Bykomstighede is hierdie somer jou wagwoord: dink groot sonbrille en hoede – dis modieus én hou jou veilig teen die son.

 Moenie ’n laer SBF gebruik om vinniger ‘n sonbruin vel te kry nie. Gebruik ‘n verbronser of ‘n selfverbruiner as jy in die begin van die somer te bleek voel.

 As jy ‘n sensitiewe vel het, soek ‘n SBF wat geen alkohol bevat nie en reukloos is. Selfs net een dag se sonblootstelling sonder beskerming is genoeg om skade aan jou vel se selle aan te rig.
■ Gebruik ‘n olie of serum voor en ná sonblootstelling om jou lyf te voed.

Decléor Slif Effect Contouring Gel Cream Africology Conditioning Body Oil
Lancôme Slimissime 360º Slimming Activating Concentrate (R440) Decléor Slim Effect Localised Contouring Gel-Cream (R580) Africology Conditioning Body Oil (R225)
Lancaster Oil-Free Milky Spray SPF30 Clarins Sun Care Spray Oil-Free Lotion  
Lancaster Oil-Free Milky Spray SPF 30 (R320) Clarins Sun Care Spray Oil-Free Lotion Moderate Protection (R320)