Skoonheidstories

Malvapers-grimering

‘’n Kleur iewers tussen pers en bruin, wat my herinner aan die kleur van ou boeke in ’n studeerkamer – dís die inspirasie vir my nuwe grimeerreeks: klassieke skakerings met ’ Bobbi Brown, Amerikaanse grimeerkunstenaar

Omlyn of kleur jou lippe in met Bobbi Brown se LIP CRAYONS IN PINK RASPBERRY. Dis ’n sagte lip-potlood.

Die sagte, warm skakerings van M.A.C SONIC CHIC MINERALIZE BLUSH in Gleeful is geïnspireer deur ’n sonsondergang in die somer.

 

Verhelder jou oë met Sothys OMBRES Á PAUPIÉRES-oogskadu in Prune Intense, Rose Tender en Nuage Nacré.

’n Subtiel gegeurde lipglans wat voel soos ’n lipstiffie – Guerlain KISS KISS STICK GLOSS in Grape Juice. Dit gee jou lippe vog en kleur.