Skoonheidstories
-
Een haarlengte vele opsies
SARIE - Oktober 2008
Die tussen-in snit is dié lengte vir jou hare. Dra dit op, reguit of met krulle. Dis maklik en somer-sexy
-
Hoe natuurliker, hoe beter
SARIE - Oktober 2008
Die werking van M.A.C se nuwe gesigpoeier is tweeledig.
-
Kleur die lente
SARIE - September 2008
Verwelkom die sonskyndae met die kleur en geur van heerlike vogrome en iets nuuts vir jou lippe
-
Malvapers-grimering
SARIE - September 2008
Malvapers-grimering gee dié lente kleur op die wêreld se loopplanke
-
Soos goud
SARIE - Augustus 2008
Olie vir jou vel? Jare gelede sou ons nee dankie gesê het, maar vandag weet kenners dis die sleutel tot goeie velsorg
-
Slapende skoonheid
SARIE - Julie 2008
Slaap bly ’n wondersoete ding. En met skoonheidsprodukte wat in die nag hul werk doen, kan jy soggens mooier wakker word
-
Soete verleiding
SARIE - Junie 2008
Vergryp jou hierdie winter aan sjokolade, koffie en vanielje, want skoonheidsprodukte bied nou al die voordele van dié heerlikhede
-
Hoe rooier, hoe mooier
SARIE - Mei 2008
Wat ’n begeerlike kleur! Cleopatra het reeds in die 1ste eeu v.C. haar lippe met blomekstrakte skarlaken gekleur, en eeue lank is daar gesoek na ’n geskikte, veilige pigment om lippe en wange blosend te maak.
















Kry jou SARIE oral, enige tyd