Roxy Louw se skoonheidswenke

Deur Mariska Van Rooyen, SARIE - September 2009

Roxy Louw se skoonheidswenke Foto’s: Nick Aldridge Galery

Dié model en branderplankryer glo daaraan om altyd te bevogtig.

“’n Produk waarsonder ek nie kan leef nie is my vogroom: Elizabeth Arden Visible Difference Refining Moisture Cream Complex (R240). Veral omdat ek so baie in die water is (sy is ’n branderplankryer), gee dit my vel die elastisiteit terug wat die seewater daaruit haal.

Ek gebruik ook ’n waterbestande maskara, Elizabeth Arden Ceramide Lash Extending Mascara (R145).”

Roxy sê dat sy haarself gesond hou deur goeie kos te eet en nie te rook nie. “Ek het nog nooit eens probeer nie!”

Verwante artikels

Galery

  • Roxy Louw
  • Elizabeth Arden

Kommentaar

Web Development by FormFunction