Skoonheidstories

SARIE Voorbladgesig-wenner: Kry só haar voorblad-voorkoms

Monique Sutherland van Westonaria is gisteraand as SARIE se Voorbladgesig-wenner aangewys! Kyk uit vir die Oktober-uitgawe van SARIE, met Monique se pragtige voorblad, wat van vandag te koop is.

Só is sy prentjie-mooi vir die voorblad gemaak:

(Hou jou muispunt oor die hartjies om uit te vind hoe om dié grimeervoorkoms te kry.)
*FOTO: Leana Clunies-Ross

FOTO’s: SARIE Voorbladgesig 2014 gala-aand

Gebruik dié produkte van REVLON om Monique se voorblad-grimeervoorkoms te skep:

Oogpotlood: REVLON ColorStay Liquid Liner (R175)
Wenkbrou-potlood: REVLON Brow Fantasy in Light Brown (R120). Beskikbaar vir ’n beperkte tyd
Oogskadu: REVLON ColorStay 16 Hour Eye Quad in Decadent (R185)
Onderlaag: REVLON ColorStay Makeup for Combination/Oily Skin SPF 15 in Golden Beige (R240)
Blos: REVLON Highlighting Palette in Rose Glow (R185). Beskikbaar vir ’n beperkte tyd
Lipstiffie: REVLON Super Lustrous Lipstick in Deep Nude (R129)
Maskara: REVLON Grow Luscious Bold Lacquer Mascara in Blackest Black (R159)

SARIE Voorbladgesig-wenners – hiér’s hulle!

Gebruik dié produkte beskikbaar by Clicks om haar voorblad-haarstyl te kry:
John Frieda Blow Dry Lotion Root Booster (R95)
Skep maklike krulle met Babyliss Sublim’ Touch Curling Tong (R275)

REVLON ColorStay Liquid Liner (R175)

REVLON Brow Fantasy in Light Brown (R120). Beskikbaar vir ’n beperkte tyd.

REVLON ColorStay 16 Hour Eye Quad in Decadent (R185)

REVLON ColorStay Makeup for Combination/Oily Skin SPF 15 in Golden Beige (R240)

REVLON Highlighting Palette in Rose Glow (R185). Beskikbaar vir ’n beperkte tyd

REVLON Super Lustrous Lipstick in Deep Nude (R129)

REVLON Grow Luscious Bold Lacquer Mascara in Blackest Black (R159)

John Frieda Blow Dry Lotion Root Booster (R95).

By Clicks

Babyliss Sublim' Touch Curling Tong (R275)

By Clicks

Ons toets: REVLON Lash Potion Mascara