Skoonheidstories

Skoonheidsinspirasie: ’n Nuwe jaar!

Januarie is byna verby! Ons hoop jy is in die eerste maand van 2015 geïnspireer om ‘n jaar vol herinneringe te skep. En as die motivering nog kortkom, het die SARIE-skoonheidspan dié inspirasie-bord spesiaal vir jou saamgestel. Druk dit uit en plak dit iewers waar jy daagliks daaraan herinner sal word om vanjaar jou mooiste jý te wees.

Só het die ideale vroulike liggaam verander

Skoonheid-inspirasiebord vir Januarie

Skoonheid-inspirasiebord vir Januarie

FOTO’s kloksgewys van links na regs op Instagram: @revlon, @yslbeautyprgirl, @yslbeautyprgirl, @revlon, @revlon, @clarinsnews, @katebosworth, @esteelauder

Die Gary Rom-blog: Kies ’n sombré

Gaan loer ook na ons Pinterest-profiel vir nóg skoonheid-inspirasie.

Follow SARIE Tydskrif’s board Beauty Inspiration on Pinterest.

Judi Dench wil tatoe kry vir 80ste verjaarsdag – lees meer!