Skoonheidstories

Dié vreemde grimeerkussinkie het die internet op hol

Die internet is weer aan die gons oor ’n nuwe grimeerproduk – dié keer is dit ’n vreemde deursigtige “kussinkie” van silikoon. Die plastiek-kussinkie word soos ’n grimeersponsie gebruik om jou onderlaag foutloos en sonder strepe op jou vel aan te wend. En sedert die Chinese maatskappy Molly Cosmetics verskeie video’s van die sogenaamde Silisponge op Instagram gedeel het, word dit gereeld binne sekondes aanlyn uitverkoop.

S I L I S P O N G E Hey everyone! Thank you for your patience!!! Literally just delivered to us by courier. Let us introduce to you our latest product – S I L I S P O N G E!!! (We lol when we decided to use this name!!!). NOW AVAILABLE in our webstore! Let us make a video in a little bit! Wasting products is history now cos, of course, it doesn’t soak in a thing! Tried it, and the foundation needed is literally just half the amount compared to directly using brush or sponge. Spreading product with it will take some getting used to, final blending can always be finished with oval brush or usual sponge (for example beautyblender), that means washing the oval brush or the sponge will be minimized and they will last a whole lot longer. It is ideal for people who don’t like messy fingers during makeup. AND I bet you can imagine cleaning THIS APPLICATOR will literally take no more effort than rubbing it with a little soap and rinsing with some luke warm water. If you are a professional makeup artist, can you imagine how exciting it is that you can use it on one client/model, clean it with a makeup remover and sanitizing spray, and then you can use it on another client/model immediately just like that? Throwing away disposable sponge can totally be minimized!!!! This picture was taken AFTER i used it and wiped it twice on the back of my hand, it is close to absolutely no trace of product left on it!  FREE WORLDWIDE SHIPPING www.mollycosmeticsshop.com  #siliconesponge #clearsponge #mollycosmetics #matteliquidlipstick #liquidmattelipstick #trendmood #makeupsponge #wakeupandmakeup #makeupaddict #mua #makeup #makeupartist #vegasnay #trending #beautytrend #beautyblender

A photo posted by M O L L Y C O S M E T I C S (@mollycosmetics) on

Sommige grimeerliefhebbers het selfs begin om die silikon-kussinkies in hul bra’s as plaasvervanger vir die Silisponge te gebruik. En dit werk glo soos ’n bom!

Waarom is dié kussinkie so gewild? Die Silisponge skakeer glo jou onderlaag foutloos in sonder om van die onderlaagformule te absorbeer.

S I L I S P O N G E  Use very very little product and that’s the key! Build/stack if you need more coverage.  Use circular motion to spread and tap to blend and settle . Wasting products is history now cos, of course, it doesn’t soak in a thing! Tried it today, and the foundation needed is literally just half the amount compared to directly using brush or sponge. Spreading product with it will take some getting used to, final blending can always be finished with oval brush or usual sponge (for example beautyblender), that means washing the oval brush or the sponge will be minimized and they will last a whole lot longer. It is ideal for people who don’t like messy fingers during makeup. AND I bet you can imagine cleaning THIS APPLICATOR will literally take no more effort than rubbing it with a little soap and rinsing with some luke warm water. If you are a professional makeup artist, can you imagine how exciting it is that you can use it on one client/model, clean it with a makeup remover and sanitizing spray, and then you can use it on another client/model immediately just like that? Throwing away disposable sponge can totally be minimized!!!! . FREE WORLDWIDE SHIPPING www.mollycosmeticsshop.com . #siliconesponge #clearsponge #mollycosmetics #matteliquidlipstick #liquidmattelipstick #trendmood #makeupsponge #wakeupandmakeup #makeupaddict #mua #makeup #makeupartist #vegasnay #beautyblender #blender #makeupsponge A video posted by M O L L Y C O S M E T I C S (@mollycosmetics) on

Of die Silisponge rêrig so goed werk om onderlaag in te skakeer weet ons nie, maar traanvormige grimeersponsies is tans wêreldwyd ’n skoonheidsobsessie. Dié sponsies, pleks van grimeerborsels, is talle grimeerkunstenaars en Hollywood-bekendes se geheim vir ’n gelaat wat lyk asof dit ge-“airbrush” is.

Hoekom werk traanvormige grimeersponsies so goed?

Danksy die sponsmateriaal kan jy jou onderlaag foutloos aanwend sodat jou vel goed bedek is, terwyl dit steeds lyk asof jou vel onder die onderlaag “deurskyn”. Die sponsies se traanvorm maak dit ook maklik om jou onderlaag deeglik rondom jou neus en oë te skakeer. Boonop laat dit jou onderlaag langer op jou vel hou.

Hoe gebruik ek so ’n sponsie?

* Jy sit ’n paar druppels onderlaag op jou gesig en “druk” dan die vetter deel van die sponsie oor jou hele gesig om die onderlaag in te skakeer. Met die smaller deel beweeg jy rondom jou neus en jou oë.

* Moenie met die sponsie oor jou gesig vee of rol nie. Deur die onderlaag letterlik in jou vel in te druk, hou dit lank en lyk die afwerking mooi natuurlik. Dis ook belangrik om die sponsie klam te maak voor jy dit gebruik. Dit sorg vir ’n gladder, meer egalige aanwending.

Probeer een van dié grimeersponsies:

The Original Beauty Blender (R398)

Dit is die eerste traanvormige grimeersponsie wat ontwikkel is. Dis gemaak van unieke hidrofiele sponsmateriaal. Beskikbaar in verskillende groottes by Placecol-salonne. Besoek ook www.placecol.com

Real Techniques Miracle Complexion Sponge (R130)

By Clicks

UBU Blender Baby Foundation Sponge (R135)

By Clicks

Lees nou

VIDEO: Vars en maklike somergrimering

Doen dít met jou hare ná ’n oefensessie