Skoonheidstories

Soos ‘n styl-ikoon

skoonheid
Soos ’n styl-ikoon
Die regte rooi gaan oor die houding waarmee jy dit dra en die geheelbeeld wat dit skep. Vind inspirasie by vandag se bekendes wat rooi lippe hul eie gemaak het:

Eksoties & smeulend

Penélope Cruz, aktrise

Beproef Estée Lauder Double Wear Lipstick in Stay Scarlet (R235) of L’Oréal Color Riche Star Secrets in Penélope Red (R109,95).

Gwyneth Paltrow, aktrise
Gaan loer na Dior Addict Lipcolor in Négligé Pink (R345 – eksklusief by Edgars) en Chanel Rouge Allure in
Lover (R340).

Klassiek & gesofistikeerd
Kate Moss, model
Tik M.A.C Amplified Crème Lipstick in So Scarlet (R145) of Rimmel Lasting Finish Lipstick in Jet Set Red (R59,95) aan. Modern & individueel

Tydloos & immergewild
Jackie Kennedy, mode-ikoon Kies Revlon Super Lustrous Lipstick Crème in Revlon Red (R94,95) of Yves Saint Laurent Rouge Volupté Silky Sensual Radiant Lipstick SPF 15 in Red Taboo (R345 – eksklusief by Edgars).

Anne Hathaway, aktrise

Probeer Bobbi Brown Lip Color in Scarlet (R225 – eksklusief by Edgars) of Clinique High Impact Lip Colour
SPF 15 in Red-y to Wear (R190).  Jeugdig & vars