mood lipstick lipstiffie lees nou
Skoonheidstories

Speel saam: Soos watter bekende grimeer jy?

Doen nóú ons toets en vind uit!

Hulle pryk op glansblaaie en die wêreld herken hulle aan hul kenmerkende grimeervoorkomste. Dié vier bekendes se uiteenlopende grimeerstyle inspireer ons om ook ons eie unieke staatmaker-looks te vind. Of jy sonbruin en sexy, elegant en subtiel, treffende katoog-kykers of prettige helder lippe verkies – doen ons speelse toets en vind uit watter bekende net sowel jou grimeer-ewebeeld kon wees.

MOOD GS grimering makeup brush and cosmetics, on a white background isolated with clipping path

Haarsorgprodukte: Kies só reg vir jou hare

Soos watter een van dié bekendes grimeer jy graag?

Beantwoord die volgende paar vrae en vind uit!

Ek is die gemaklikste in ...

  • 'n Stylvolle rok
    'n Stylvolle rok
  • Jeans, 'n gemaklike hemp en sandale
    Jeans, 'n gemaklike hemp en sandale
  • Enigiets swart en klassiek
    Enigiets swart en klassiek
  • 'n Kort toppie (crop top) en 'n high waisted romp of broek
    'n Kort toppie (crop top) en 'n high waisted romp of broek

Die een grimeerproduk waarsonder ek nie kan klaarkom nie...

  • Blos of verbronser
    Blos of verbronser
  • Lipstiffies!
    Lipstiffies!
  • Vloeibare oogomlyner
    Vloeibare oogomlyner
  • ’n Veelsydige oogskadu-palet
    ’n Veelsydige oogskadu-palet

Só ontspan ek oor naweke...

  • Ek kuier saam met my vriendinne en neem baie foto’s
    Ek kuier saam met my vriendinne en neem baie foto’s
  • Ek hou myself besig met kreatiewe stokperdjies
    Ek hou myself besig met kreatiewe stokperdjies
  • Ek doen oefeninge soos joga of pilates
    Ek doen oefeninge soos joga of pilates
  • Ek spandeer tyd saam met my gesin tuis
    Ek spandeer tyd saam met my gesin tuis

My droomhuis is...

  • ’n Knus woonstel in Londen
    ’n Knus woonstel in Londen
  • ’n Herehuis op ’n landgoed
    ’n Herehuis op ’n landgoed
  • Iewers naby die see
    Iewers naby die see
  • ’n Moderne woonstel in New York
    ’n Moderne woonstel in New York

My gunsteling-grimeervoorkoms...

  • Ek hou van dramatiese en gedefinieerde oë
    Ek hou van dramatiese en gedefinieerde oë
  • Ek hou van ’n stralende gelaat met neutrale skakerings
    Ek hou van ’n stralende gelaat met neutrale skakerings
  • Ek verkies ’n klassieke en subtiele grimeervoorkoms
    Ek verkies ’n klassieke en subtiele grimeervoorkoms
  • Ek hou daarvan om my lippe die fokuspunt van my grimeervoorkoms te maak
    Ek hou daarvan om my lippe die fokuspunt van my grimeervoorkoms te maak

Dié musikante se musiek hou ek die meeste van...

  • Coldplay
    Coldplay
  • Taylor Swift
    Taylor Swift
  • Die sanger John Mayer
    Die sanger John Mayer
  • Adele
    Adele

Jou resultaat!

Hoewel jy ’n meer subtiele grimeervoorkoms verkies lyk jy stylvol en kan jy altyd deur ’n ring getrek word. Mense praat graag oor jou groot hart en vriendelike natuur. Jou staatmaker-voorkoms is sagte rokerige oë – klik hier om uit te vind soos watter bekende jy graag grimeer!
Begin van voor?

Jou resultaat!

Jy’s ontspanne en maak die mense om jou rustig. Jy is ’n warm en gesellige mens. Nes jou persoonlikheid verkies jy ’n gemaklike, tog sexy grimeervoorkoms. Soms sal jy waag met nuwe tendense en kleure - klik hier om uit te vind soos watter bekende jy graag grimeer!
Begin van voor?

Jou resultaat!

Jy’s gemaklik met wie jy is en is nie bang vir ’n treffende grimeervoorkoms nie. Jy weet watter produkte vir jou werk kan in ’n kits ’n foutlose katoog-voorkoms skep - klik hier om uit te vind soos watter bekende jy graag grimeer!
Begin van voor?

Jou resultaat!

Jy hou daarvan om te eksperimenteer met jou grimeervoorkoms en verlaat nooit die huis sonder ’n helder lipstiffie nie. Jy is altyd aan die gang. Mense wíl om jou wees en in groot groepe is jy gewoonlik die ster – klik hier om uit te vind soos watter bekende jy graag grimeer!
Begin van voor?

Sit is slegter as rook – hier’s jou oplossing