FOTO: Gallo Images / Getty Images

SARIE-blogs

Die Gary Rom-blog: Teruggekamde hare met volume

Die span wat bekendes soos Melinda Bam, Karlien van Jaarsveld, Dunay van Heerden en Rolene Strauss se kapsels versorg, deel hul beste haarwenke. Vandag vertel Monique Visagie, haarstilis by Gary Rom Woodlands, vir ons hoe om teruggekamde hare met volume te kry.

Tans is teruggekamde hare met volume ’n groot trend in Hollywood. Dié sagte en natuurlike tendens leen hom tot ’n verskeidenheid style – van gemaklike somerstyle vir die strand tot sexy en stylvol vir meer formele geleenthede.

FOTO: Gallo Images / Getty Images

FOTO: Gallo Images / Getty Images

FOTO: Hayden Panettiere saam met Mike Tyson (Twitter)

FOTO: Hayden Panettiere saam met Mike Tyson (Twitter)

FOTO: Gallo Images / Getty Images

FOTO: Gallo Images / Getty Images

Charlize vroeër vanjaar  FOTO: Gallo Images / Getty Images

Charlize vroeër vanjaar
FOTO: Gallo Images / Getty Images

Met dié wenke van Monique behoort jy maklik hierdie voorkoms te kry

Hoe kleiner jou borsel, hoe makliker is dit om volume te skep (afhangend van die lengte van jou hare).

Vir maksimum volume, gebruik jou borsel van die begin af en moenie eers jou hare halfpad droogblaas nie.

Foundation Spray

 

Spuit Gary Rom Haircare se Foundation Spray op jou nat haarwortels.

 

 

monique gary rom

 

 

*Monique Visagie is ’n meester-haarstileerder by Gary Rom Hairdressing Woodlands (012 997 5468)