Top-15 haarversorgingsprodukte vir jóú haarstyl

SARIE - April 2011

Foto: Schwarzkopf

Jou top-15 haarversorgingsprodukte

Kommentaar

  • Eens op n tyd het n mens sunsilk mouse gekry en dis al n paar jaar wat dit van die mark af is. Ek wil weet hoekom dit was n baie goeie produk gewees spesifiek vir krulhare.

    18de Apr. 2012, 20:44
  • Ek stem saam, die salon produkte is wonderlik, maar dis vrekduur. Daar is baie produkte in die supermarkte wat net so goed werk!

    4de Mei. 2011, 14:39
  • AS ONS BY DIE SALON KOM SE HULLE JY MOET DIE PRODUKTE GEBRUIK WAT HULLE VERKOOP DIE OP DIE RAK IN DIE SUPERMARK IS NIE GESKIK NIE.WAT IS DIE WAARHEID??WAT VAN DIE OP DIE RAK SE PA IS REG.??ONS ALMAL KAN NIE DIE IN DIE SALON BEKOSTIG NIE.GROETE

    2de Mei. 2011, 08:05
  • Altyd opsoek na produkte om my krulle in toom te hou.

    15de Apr. 2011, 17:58