Ry-indruk: Honda se nuwe sportnuts dalk ’n geheime wapen?
Honda was op sy dag ’n gewilde keuse onder Suid-Afrikaanse motorkopers, maar die afgelope paar jaar blyk dit of dié Japannese vervaardiger sukkel om kers vas te hou by mededingers.