FOTO:  youtube.com

FOTO: youtube.com

Skoonheidstories

VIDEO: 100 jaar van haartendense vir mans in 90 sekondes

Van bokbaarde tot bollas … haartendense vir mans het omtrent oor die laaste eeu verander. 

Dié video wat binne 24 uur byna ‘n halfmiljoen keer gekyk is, steun Movember (Moustache November) – ’n bewusmakingsveldtog vir prostaatkanker en ander manlike gesondheidskwessies.

Klik HIER vir meer inligting en vind uit hoe jy kan betrokke raak.

Lees ook

ZZZ

Lees HIER vir meer inligting