FOTO: Elmari de Vos

FOTO: Elmari de Vos

Skoonheidstories

VIDEO: Vrou verwyder helfte van haar grimering

Jy hoef duidelik nie ’n naald in te span om jou gesig te transformeer nie. Dié vrou wys hoe sy haar voorkoms met eenvoudige grimering heeltemal kan verander, berig Elle.

Die kontras tussen die ‘skoon’ kant en die kant wat gegrimeer is, is ongelooflik. G’n wonder meer as 7 miljoen mense het al na dié video gekyk nie.

Kyk na die video om die hele transformasie te sien.

Bron: Elle

Lees nou