Aerin Lauder
Skoonheidstories

Watter Aerin-geur is jy?

Sy’t die kuns van living beautifully vervolmaak. Moeitelose styl haar stempel gemaak. Nou het Aerin Lauder, kleindogter van Estée Lauder, haar eie reeks wat ook parfuums insluit. 

Aerin se parfuumreeks is eksklusief by Estée Lauder se aanlyn-boetiek te koop.

Vir byna twee jaar het sy saam met die bekende Amerikaanse parfumeur Karyn Khoury gewerk aan die eerste vyf geure. Elkeen is geformuleer om spesifieke herinneringe. Die bottels is eenvoudig eenders en die pastelkleurige doppies herinner aan halfedelstene.

Elke geur vertel ’n storie en vat ’n gevoel vas wat deel is van elke vrou se dag en lewe. Geure wat die moderne vrou verpersoonlik; geure wat haar soos ’n warm kombers toevou …

Watter parfuum pas die beste by jou? Beantwoord die volgende paar vragies en vind uit!

aerincompile1

Jou gunsteling-eetding saam met 'n koppie tee

  • Piesangbrood
    Piesangbrood
  • varsgebakte koekies
    varsgebakte koekies
  • komkommer-toebroodjies
    komkommer-toebroodjies
  • koek, natuurlik!
    koek, natuurlik!
  • Madeleines
    Madeleines

Die vakansiehuis van my drome is in ...

  • New York
    New York
  • Switserland
    Switserland
  • Italiaanse villa
    Italiaanse villa
  • Die eksklusiewe Hamptons
    Die eksklusiewe Hamptons
  • Brasilië
    Brasilië

My gevoel oor 'selfies' is ...

  • eerder 'n onsie saam met my pêlle
    eerder 'n onsie saam met my pêlle
  • ek sal dit doen met 'n mooi natuurtoneel in die agtergrond
    ek sal dit doen met 'n mooi natuurtoneel in die agtergrond
  • nee dankie - nie vir my nie!
    nee dankie - nie vir my nie!
  • hoekom nie?
    hoekom nie?
  • ek is mal daaroor!
    ek is mal daaroor!

My gunsteling-sosiale media platform

  • Sosiale media?
    Sosiale media?
  • Pinterest
    Pinterest
  • Twitter
    Twitter
  • Instagram
    Instagram
  • Facebook
    Facebook

My gunsteling-reuk is ...

  • Roos
    Roos
  • Swaarder reuke soos amber en muskus (musk)
    Swaarder reuke soos amber en muskus (musk)
  • Katjiepiering
    Katjiepiering
  • Jasmyn
    Jasmyn
  • Seringblom (lilac)
    Seringblom (lilac)

Sal ek ooit 'n parfuum aanlyn koop?

  • Ja
    Ja
  • Nee
    Nee
  • Ja, as ek dit al voorheen gebruik het
    Ja, as ek dit al voorheen gebruik het
  • Ja, as dit op afslag is
    Ja, as dit op afslag is
  • Nee, want ek weet nie hoe dit ruik nie
    Nee, want ek weet nie hoe dit ruik nie

Jou resultaat!

Jy is ’n warm en gesellige mens. Mense wíl om jou wees en in klein groepe is jy die ster. Mense praat graag oor jou groot hart. Lees meer HIER
Begin van voor?

Jou resultaat!

Jy's ontspanne en maak die mense om jou rustig. Vir jou is 'stres' slegs ’n woord in die woordeboek, en alhoewel jy altyd besig is, maak jy op een of ander manier tyd om alles op jou rustige manier af te handel. Lees meer HIER
Begin van voor?

Jou resultaat!

Hoop. Maak nie saak hoe donker dinge lyk nie, jy sien die silwer randjie. Vriende bel jou as hulle ’n koppie tee, ’n oor en sagte skouer soek. Lees meer HIER
Begin van voor?

Jou resultaat!

Stylvol, elegant en altyd aan die gang. Mense wíl om jou wees en in groot groepe is jy die ster. Jy hou van partyjies hou en mense wens hulle is so goeie gasheer soos jy. Lees meer HIER
Begin van voor?

Jou resultaat!

Jy is elegant en kan deur ’n ring getrek word, tog is daar geen pretensie by jou nie. Gemaklik met wie jy is en jy aanvaar almal om jou vir wie húlle is. Wie wil nie jou vriendin wees nie? Lees meer HIER
Begin van voor?