Stap vir stap

  • Inspirasie uit die 1960's

    Inspirasie uit die 1960's

    SARIE Januarie 2012

    Die karakter Emma Peel uit die 1960’s-televisieprogram The Avengers was haar inspirasie vir Zooey Deschanel se grimering by die Golden Globe-toekennings, sê Jorjee Douglass, grimeerkunstenaar vir die bekendes.

  • Sjiek rooitapyt-hare

    Sjiek rooitapyt-hare

    SARIE Januarie 2012

    Die Golden Globes-toekenningsaand is verby, maar twee bekendes se haarstyle is steeds ’n inspirasie vir enige glansgeleentheid. Veral jou troudag of selfs matriekafskeid! Charlize Theron en Paula Patton se stiliste deel die geheime agter hul sjiek en sexy hare vir dié aand.  

  • Só is Donnalee se krulhare reguit gemaak

    Só is Donnalee se krulhare reguit gemaak

    SARIE Januarie 2012 | Kommentaar: 2

    Donnalee se krulhare is haar handelsmerk. Maar juis dít het by 7de Laan amok gemaak, want dit het die haarstilis soggens 1 uur geneem om Donnalee in haar karakter, Annelie met die reguit hare, te verander. Hier is die oplossing!

  • Grimering in 10 stappe

    Grimering in 10 stappe

    SARIE Oktober 2011

    Die Amerikaanse grimeerkunstenaar Bobbi Brown maak lysies vir alles in haar lewe. Selfs haar daaglikse grimering! Volg haar 10 stappe vir 'n mooi, afgeronde voorkoms.

  • Netjiese wenkbroue

    Netjiese wenkbroue

    SARIE September 2011

    ’n Goeie raam kan ’n skildery fantasties laat lyk. Net so is jou wenkbroue ’n raam vir jou oë. Volg die grimeerkunstenaar Bobbi Brown se raad om hulle op hul beste te laat lyk.

  • Vermy gevlekte naels só!

    Vermy gevlekte naels só!

    SARIE Augustus 2011

    Gekleurde naellak is elke seisoen in die mode, maar sommige kleure (veral helder en donker kleure) kan jou naels vlek indien jy dit nie reg gebruik nie.

  • Wenke vir winter-lippe

    Wenke vir winter-lippe

    SARIE Julie 2011 | Kommentaar: 1

    Winter kan jou lippe droog en vaal laat lyk, maar daar is raad!

  • Loopplank-skoonheid vir die kantoor

    Loopplank-skoonheid vir die kantoor

    SARIE Julie 2011

    Om professioneel te lyk beteken nie jy hoef vaal en vervelig te wees nie. Jy mág mooi lyk! 

  1. 1
  2. 2
  3. 3

Web Development by FormFunction