FOTO: Instagram @cmoretz

Stap vir stap

Celebs se naelkuns

Naelkuns is een van die skoonheidstrends wat nie vinnig gaan oud word nie. Kyk hoe die bekendes dié tendens omarm!

Corlea Botha

FOTO: Twitter  @CorleaBotha

FOTO: Twitter @CorleaBotha

Andriëtte Norman

Dié sangeres, wat ook beeldskoon gelyk het by vanjaar se SAMA-toekennings, is mal oor naelkuns. Minell van der Merwe van Nail art done by Minell maak seker dat Andriëtte se naels altyd stylvol én modern lyk.

andriette naelkuns

FOTO: Twitter (@AndrietteNorman)

Lily Allen

Die Britse sangeres Lily Allen het ’n musiekvideo in SA geskiet en dié naelkuns vir die geleentheid laat opsit.

Afrika naelkuns met die Groot 5 op elke nael FOTO: Instagram @lilyallen

Afrika naelkuns met die Groot 5 op elke nael FOTO: Instagram @lilyallen

Rihanna

Rihanna het ook inspirasie uit Suid-Afrika geput vir haar naelkuns terwyl sy hier op toer was.

FOTO: instagram.com

FOTO: instagram.com

Volg SARIE op Pinterest vir nóg naelkuns-inspirasie

Katy Perry

FOTO: Instagram @katyperry

FOTO: Instagram @katyperry

Miley Cyrus

FOTO: Instagram @mileycyrus

FOTO: Instagram @mileycyrus

Aktrise Chloe Moretz

FOTO: Instagram  @cmoretz

FOTO: Instagram @cmoretz

Model Daisy Lowe

FOTO: Instagram  @daisylowe

FOTO: Instagram @daisylowe

Sangeres Demi Lovato

FOTO: Instagram  @ddlovato

FOTO: Instagram @ddlovato

Sangeres Leona Lewis

FOTO: Instagram  @horse_shoe_peace

FOTO: Instagram @horse_shoe_peace

Doen dit self

SARIE se skoonheidspan saam met Chi Chi Xu wat gereeld naelkuns vir Revlon skep, wys jou stap vir stap hoe om self dié albaster-effek te kry.

KLIK HIER! Albaster5 Naelkuns

Kyk na nóg naelkuns hier