rolene strauss
SARIE-blogs

Die Gary Rom-blog: Mej. SA Rolene Strauss se voorbereiding vir Mej. Wêreld

Mej. Suid-Afrika Rolene Strauss het haar hare aan Gary Rom en sy span toevertrou om haar kompetisie-gereed te kry. En dit lyk vir ons of die Mej. Wêreld-kroon mooi op haar brunet kapsel sal pas! Gary Rom en sy span wys vir ons hoe hulle Rolene se hare gereed kry vir die kroon.

Rolene by die salon

Rolene se hare het ’n warm ondertoon om haar vel te klomplementeer. Hulle het L’Oreal se Richesse hiervoor gebruik. Daarna is Gary Rom Hairdressing se Cortex Repair gebruik om haar hare sterk te hou en Gary Rom Hairdressing Silk vir ekstra glans. Sy het ook die k-mist behandeling ontvang om haar hare ekstra gesond te laat lyk.

rolene 3

Rolene se hare voordat sy Great Lengths- haarverlengings kry

Rolene is reg vir die Mej. Wêreld-titel!

Rolene het ook onlangs van haar Mej. Wêreld-uitrustings gewys. Kyk daarna HIER.

Lees ook