Stap vir stap

Die visgraat-vlegsel is groot nuus

Die visgraat-vlegsel is groot nuus, van die rooi tapyt tot trouhaarstyle! Hier is hoe jy dit doen …

Jelena Ristic se trou-vlegsel

Wimbledon-kampioen Novak Djokovic het net ná sy oorwinning op die grasbaan met sy swanger verloofde, Jelena Ristic, getrou. Lees meer HIER oor hul swierige troue.

Jelena het vir haar troudag haar hare in ’n lieflike vlegsel vasgebind.

Novak Djokovic Jelena ristic trou

Jelena het pragtig gelyk! Novak vertel eksklusief aan Hello! dat hy probeer het om die oomblik te memoriseer toe sy ingestap het. “Ek het op haar gefokus, op haar glimlag en op ons baba. Dit was die perfekte oomblik.” Lees meer oor hul troudag op Hello! se webblad.

Behati Prinsloo se vlegsel vir die rooi tapyt

Dié Namibiese model trou eersdaags met Adam Levine, People se sexyste man en Maroon 5-sanger. Toe Behati Prinsloo onlangs die internasionale Fragrance Foundation Awards bygewoon het, het sy ook ’n visgraat-vlegsel vir die geleentheid gekies.

Die Glamour Makeover-span wys ons stap vir stap hoe om dié vlegsel maklik te vleg

FOTO: Veronique Mills

FOTO: Veronique Mills

FOTO: Veronique Mills

FOTO: Veronique Mills

FOTO: Veronique Mills

FOTO: Veronique Mills

Kyk HIER na die Glamour Makeover-span se werk op SARIE.com

Bron: Hello!