453 huise per dag loop deur onder boewe. Maak só seker joune is nie een van hulle nie
Volgens die jongste misdaadstatistiek van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) vir Oktober tot Desember 2023, is daar elke dag soveel as 453 huisbrake in Suid-Afrika – ’n toename van amper 7% sedert die vorige tydperk, wat aandui dat hierdie tipe misdaad weer aan die styg is.