Hoe om rokerige oë te kry - Ons wys stap-vir-stap hoe
Foto’s: Bobbi Brown Makeup Manual Galery
Dis die voorkoms wat almal wil hê. Doen dit in 6 maklike stappe en lyk soos 'n model.
Met spesiale vergunning van Bobbi Brown. Foto's uit die Bobbi Brown Makeup Manual.
![]() |
|
STAP 1: Berei jou oë voor met ’n lagie poeier oor die hele oogdeel |
|
|
|
STAP 2: Gebruik ’n oogskadu-borsel en wend ’n medium- of donker |
![]() |
![]() |
|
STAP 3: Gebruik ’n oogpotlood en trek ’n taamlik dik |
STAP 4: Wend donker oogskadu (bruin of swart) |
|
|
![]() |
|
STAP 5: Vee oor die oogskadulyn rondom jou oog |
STAP 6: Tik nog ’n bietjie oogskadu (donkerder as by |
Verwante artikels
-
Jonger oë - jonger jy!
SARIE Augustus 2010
3 maklike stappe na varser, jonger oë.
-
Netjiese wenkbroue
SARIE September 2011
’n Goeie raam kan ’n skildery fantasties laat lyk. Net so is jou wenkbroue ’n raam vir jou oë. Volg die grimeerkunstenaar Bobbi Brown se raad om hulle op hul beste te laat lyk.
-
Stap vir stap gesonder
SARIE - April 2007
Trek jou loopskoene aan. Dit sit jou kop en lyf in ’n splinternuwe rat





























Kommentaar