flowerbox
Skoonheid

Vier ma-wees met Jo Malone

Bederf jou ma dié Moedersdag (12 Mei) met ’n pragtige blommerangskikking en 100ml van enige Jo Malone parfuum – als in ’n pragtige boks verpak!

Probeer gerus die nuutste geur - Osmanthus Blossom. Dié beperkte oplaag kombineer vars note soos lemoen, perske en die bloeisels van die osmanthus-plant met dieper, gesofistikeerde note van hout. Dis beskikbaar in 30ml (vanaf R570) en 100ml (vanaf R1050).

Osmanthus Blossom

Dit is belangrik dat jy jou bestelling plaas by jou naaste Jo Malone-boetiek. Vir meer inligting besoek www.jomalone.co.za

*Beskikbaar teen R1 200 op 10 en 11 Mei.