WEN met Modern Muse

Jy is ‘n Modern Muse Chic

Jy is alles behalwe gewoon. Jy is kreatief, ‘n ekstrovert en jy waag baie. Jou modestyl sê presies wie jy is en jy bepaal self jou voorkoms.

Modern Muse Chic is die perfekte parfuum vir jou – ‘n geur geïnspireer deur die moderne muse.

JOU MANTRA: Wees ongewoon!

sc3-bottle2-dsi

Met twee essensiële hout én blomgeure spog dié parfuum met ‘n ryk emsemble bo-, middel- en ondertone. Dink aan jasmyn, pruim, heuning, tuberroos, muskaat, kasjmier-hout, patjoelie en vanielje.

KOOP MODERN MUSE CHIC NOU!

Wees ‘n inspirasie!

+ Só lyk jou grimeervoorkoms

lookup1-img-dsi

 

WEN 'n bottel Modern Muse-parfuum ter waarde van R925