arizona-muse-estee-lauder-modern-muse-perfume
WEN met Modern Muse

Jy is ‘n Modern Muse

Jy het selfvertroue, jy is onafhanklik en inspirerend.

Modern Muse is die perfekte parfuum vir jou – ‘n geur geïnspireer deur die vele fasette van die moderne vrou.

Jy is selfversekerd en doen jou eie ding, jy’s sag én sterk, en vroulik tog dinamies. Jy inspireer almal wat jy ontmoet sonder om ‘n woord te sê.

JOU MANTRA: Wees oorspronklik!

Koop die parfuum híér

sc6-bottle1

Daar is ‘n sterk kontras tussen hout- en blomgeure in dié parfuum. Dink aan geurse soos eksotiese mandaryn, heuningblom, jasmyn, lelie, patjoelie en vanielje.

+ Só lyk jou grimeervoorkoms

WEN 'n bottel Modern Muse-parfuum ter waarde van R925