lookup1-img-dsi
WEN met Modern Muse

Kry die Modern Muse Chic-grimeervoorkoms in 6 stappe

Is jy uniek en kreatief? Só lyk jou Modern Muse Chic-grimeervoorkoms

Vir jou oë

Meng skadu #1 and #3 van die Ivory Power PURE COLOR ENVY EyeShadow-palet. Wen dit op jou ooglid aan tot bo teen jou wenkbrow. Vryf dit in.

yo50 2

DOUBLE WEAR Eye Pencil in Coffee bo-op jou ooglid en onder jou onderste wimpers. Herhaal die lyne met ‘n mengsel van #4 en #5 van die Ivory Power-palet.

Omlyn met PURE COLOR Kajal Eye Pencil in Blackened Cocoa en kleur jou wimpers met SUMPTUOUS MASCARA.

9TNA_311x311

WANGE

Gebruik BRONZE GODDESS Bronzer in Medium onder jou wangbene en wend PURE COLOR BLUSH in Peach Passion aan jou wange.

blusher

 

YER201_311x311

LIPPE

Wend ‘n blink oogskadu bo die ‘cupid’s bow’-deel van jou lip aan en gebruik ‘n highlighter om jou lippe. Wend dan PURE COLOR ENVY Lipstick in Intense Nude aan.

esteelauder_310potent001

 

lookup1-img-dsi