WEN met Modern Muse

Modern Muse-grimeervoorkoms – kry dit só

Is jy selfversekerd en onafhanklik? Kry jou Modern Muse-grimeervoorkoms só:

Vir jou oë:

Wend skadu #1 van Ivory Power PURE COLOR ENVY EyeShadow-palet aan van jou wimpers tot by jou wenkbroue. Meng #3 en #4 van dié palet en wend dit in die vou van jou oog aan.

yo50 2

Smeer DOUBLE WEAR Eye Pencil in Coffee bo en onder jou wimpers. Herhaal dit met skadu #5 van die palet. Wend SUMPTUOUS MASCARA slegs aan jou boonste wimpers.

Wange

Wend BRONZE GODDESS Bronzer in Medium onder jou wangbene aan. Sit PURE COLOR BLUSH in Lover’s Blush op jou wange.

YER201_311x311

Lips

Wend igte, blink oogskadu bo jou bo-lip aan. Wend ‘n ‘highlighter’ rondom lippe aan. Wend PURE COLOR ENVY Lipstick in Desirable aan.

desirable