modernmusebottles
WEN met Modern Muse

Watter Modern Muse is jy? Vind uit & WEN!

Is jy selfversekerd, onafhanklik en inspirerend? Of uniek, kreatief en ’n waaghals?
Doen die vraelys en VIND uit + jy kan Modern Muse- en Modern Muse Chic-parfuum WEN!

KIES JOU ANTWOORDE HIERONDER

My idee van 'n goeie aand uit is...

  • 'n aand by die teater
    'n aand by die teater
  • ure op die dansbaan!
    ure op die dansbaan!

My handsak...

  • is klassiek en elegant
    is klassiek en elegant
  • verander saam met my bui en stylkeuses
    verander saam met my bui en stylkeuses

My gunsteling-drankie is

  • 'n glas goeie rooiwyn
    'n glas goeie rooiwyn
  • 'n Long Island Ice Tea
    'n Long Island Ice Tea

Ek spandeer meer tyd

  • by die haarkapper
    by die haarkapper
  • op my selfoon
    op my selfoon

My haarstyl

  • is klassiek en pas perfek by my
    is klassiek en pas perfek by my
  • verander elke seisoen, ek hou dit 'trendy'
    verander elke seisoen, ek hou dit 'trendy'

Só verkies ek my naels:

  • Natuurlik of met ligte naellak-kleur
    Natuurlik of met ligte naellak-kleur
  • Met nael-kuns, helder kleure of bykomstighede
    Met nael-kuns, helder kleure of bykomstighede

Wanneer ek voor mense moet praat

  • doen ek dit met selfvertroue
    doen ek dit met selfvertroue
  • geniet ek die aandag
    geniet ek die aandag

Styl is vir my

  • onvermydelik
    onvermydelik
  • uniek! Jy moet 100% jouself wees.
    uniek! Jy moet 100% jouself wees.

My parfuum

  • is sag en vroulik
    is sag en vroulik
  • moet iets van my eie styl en persoonlikheid sê
    moet iets van my eie styl en persoonlikheid sê

In 'n groep mense

  • het ek selfvertroue
    het ek selfvertroue
  • is al die aandag altyd op my
    is al die aandag altyd op my

My klerekas is

  • elegant, klassiek en perfek vir my leefstyl
    elegant, klassiek en perfek vir my leefstyl
  • vol unieke ontwerpe en style wat presies sê wie ek is
    vol unieke ontwerpe en style wat presies sê wie ek is

Lipstiffie moet

  • sensueel en subtiel wees
    sensueel en subtiel wees
  • jou persoonlikheid weerspieël
    jou persoonlikheid weerspieël

My idee van 'n romantiese vakansie

  • is 'n eilandvakansie met son en see
    is 'n eilandvakansie met son en see
  • 'n eksotiese wegbreek na die Ooste
    'n eksotiese wegbreek na die Ooste

My vriende sê

  • ek is lojaal en 'n inspirasie vir ander
    ek is lojaal en 'n inspirasie vir ander
  • ek is uniek, eiesoortig en vol selfvertroue
    ek is uniek, eiesoortig en vol selfvertroue

As sosiale media-platform verkies ek

  • Instagram
    Instagram
  • Twitter
    Twitter

Jou resultaat!

KLIK HIER om jou resultaat te sien
Begin van voor?

Jou resultaat!

KLIK HIER om jou resultaat te sien
Begin van voor?