Bekendes

FOTO’S: Al die sterre by die As jy sing-première

Gisteraand was die bekendstelling van die nuwe Afrikaanse musiekfilm, As jy sing. Dié glansryke aand kon maar net sowel in Hollywood gewees het, met sterre wat in hul prag-uitrustings en breë glimlagte op die rooi tapyt gepronk het…Gisteraand was die bekendstelling van die nuwe Afrikaanse musiekfilm, As jy sing. Dié glansryke aand kon maar netsowel in Hollywood gewees het, want die sterre het behoorlik uitgehaal en gewys!

Nóg foto's:
Modestories

FOTO’S: SA Modeweek

Die meeste van ons is reeds in die somer-luim. Ons dink aan swembroeke, ligte rokke en sonbrille! Maar by die Suid-Afrikaanse Modeweek wat onlangs in Johannesburg plaasgevind het, het ons voorste ontwerpers reeds vir ons gewys wat volgende jaar vir die herfs/winter-seisoen in die mode gaan wees.

Nóg foto's:
Kosstories

Loer binne die splinternuwe SARIE KOS OKTOBER / NOVEMBER 2013

In die splinternuwe uitgawe van SARIE KOS gee ons 30 resepte vir moet-eet-broodjies – 1 vir elke dag van die maand! Kokkedoor se Tannie Poppie deel nog van haar heerlike resepte met ons en SARIE KOS-redakteur, Barbara Joubert, wys jou stap vir stap om samoesas te vou PLUS die wen-Hertzoggie kom uit Bloem, kry die resep in hierdie uitgawe, nou op die rakke!

Nóg foto's: