Lees jou SARIE digitaal

SARIE TEKEN IN_Okt2016_1

Lees jóu SARIE en SARIE KOS enige tyd, enige plek. Teken in op die digitale weergawes hier en laai dit maklik op jou rekenaar of tablet.

HET JY HULP NODIG MET JOU DIGITALE INTEKENING?

KONTAK MySubs by 0861-697-827 OF STUUR  ’N  E-POS NA support@mysubs.co.za

LEES JOU SARIE DIGITAAL

* Kry jou digitale kopie op MySubs HIER.

LEES JOU SARIE KOS DIGITAAL

* Mysubs.co.za

Stap-vir-stap

  1. Maak ’n MySubs-rekening oop OF teken in by mysubs.co.za.
  2. Gaan na die bladsy met die item wat jy graag wil koop en kies die verlange intekeningopsie.
  3. Klik op “buy now” en dan “Checkout”.
  4. Volg die aanwysings om jou adresbesonderhede te voltooi op die betaalbladsy en klik dan op “checkout”.
  5. Kies jou betaalmetode en jou bestelling sal bevestig word.
  6. Laai die MySubs+ toep af en teken in met jou MySubs besonderhede om jou tydskrifte op jou tablet of selfoon te lees.
  7. Jou tydskrif sal in jou biblioteek verskyn. Laai dit eenvoudig af en geniet!

New logo