Wimpers soos 'n silwerdoek-sterDie WOW-effek van Clinique se nuwe New High Lengths™ Mascara sal jou oë behoorlik laat blink
Het jy geweet ons is afskilferaars?Clinique Clarifying Lotions is 'n afskilferproduk wat sagkens vel vernuwe.
WEN die kans van 'n leeftyd met DKNYJy en 'n vriendin staan die kans om 'n eksklusiewe DKNY-geleentheid in Kaapstad by te woon. Voel soos 'n skoonheidsredakteur vir 'n dag wanneer jy die kans kry om hul nuwe geur, pureDKNY, te ervaar
Terme en voorwaardes vir die Clarins/SARIE Most Dynamisante Woman-toekennings
Deel jou kerswens en wen ontwerpersgeure!Dié Kersfees maak DKNY, Aramis en Tommy Hilfiger kerswense waar met hierdie opwindende wedstryd
Clinique se geskenk aan jou!Eindig 2009 op 'n hoë noot en bederf jouself met Clinique vir Kersfees. Jy kan 'n groot prys wen!
Kry ster-behandeling!Wen ’n professionele mooimaak- én fotosessie vir jou en 3 vriendinne. Dis net ’n Clinique-toonbank ver
Het jy die beste ma ter wêreld? Vertel ons van haar en julle kan albei wen!
Vintage DKNYDKNY stel bekend Delicious Art - 'n kleurvolle nuwe popkuns weergawe van hul gunsteling Be Delicious-parfuum
Die Clinique Insider's ClubSjjjjt! Kom deel ons geheim en sluit aan by die binnekring – word deel van die Clinique Insider’s Club