Van ons adverteerders

‘n Prys vir jou agter die ikoniese rooi deur

Dié klassieke parfuum is in 1989 bekend gestel. Dis ‘n simbool van glans en weelde en is geïnspireerd deur die wêreldbekende Red Door Salon. En vir 20 jaar lank behou hierdie klassieke geur die ‘titel’ as Elizabeth Arden se topverkoper!

Nou kry Red Door ’n nuwe, moderne voorkoms ter herdenking van Elizabeth Arden se 100ste jaar in die skoonheidswêreld. Die bottel en verpakking kry ’n hele oormaaksessie! 

Red Door is ’n blommegeur – met note soos dallelie, freesia, jasmyn, ilang-ilang en heuning – en dit bly dieselfde. 

Die nuwe Red Door-bottel

* Die nuwe voorkoms Elizabeth Arden Red Door is landwyd by Elizabeth Arden-toonbanke beskikbaar.

[box:full:red:both]

JY KAN WEN!

[/box]

4 gelukkige sarie.com-gebruikers kan elk ‘n Elizabeth Arden Red Door-geskenkpak ter waarde van
R1 100 elk losslaan. Elke geskenkpak bestaan uit:

* Red Door 100 ml EDT

* Red Door 50 ml EDT

* Red Door 30 ml EDT

* Red Door 200 ml lyfroom

Skryf hieronder in deur die vorm in te vul.

Sluitingsdatum: 18 November 2011

* Kyk hiér na die advertensie:

Besoek www.elizabetharden.co.za vir meer

  • Lanie Redelinghuys

    Ek gebruik net RED DOOR al vir jare en elke dag wanneer ek dit aanspuit kan ek nie genoeg kry van die besonderse geur nie!!

  • Anetta Burger

    Dit ruik hemels!

  • Bea

    My geliefkoosde geur ………. just love it!

  • HL

    My Red Door koop ek! Ek sal die 2-ply toiletpapier verruil vir 1-ply om my Red Door nog steeds te kan bekostig!!

  • Ester van Zyl

    Enigste parfuum waarsonder ek beslis nie kan gaan nie!!

  • Kim Sinclair

    I want this so much it hurts. I have never owned a bottle, when I was younger I never liked it, now that I have matured I am crazy about it.

  • Stef

    Die geur van Red Door het my deur ‘n baie moeilike tyd in my lewe gedra.
    Die geur laat my sterk vroulik, kalm en soos ‘n oorwinnaar voel.

  • Karin Jordaan

    Elizabeth Arden se produkte is die beste! Ek gebruik hul parfuums vandat ek begin werk het en dit laat my altyd spesiaal voel.

  • Janice Johannes

    Red Door is net so ikonies soos Old Spice vir mans en ek is ‘n tweede generasie-gebruiker en die unieke geur neem my elke keer terug na my kinderdae in die Kaap!

  • Greta

    Ek gebruik Red Door al vir jare en jare…. een keer, nadat ek opgehou het met werk, het ek gedog ek gaan bietjie afskaal, en iets goodkoper koop!! My man het bitter vinnig vir my gevra om asseblief geld te vat en weer n bottel te gaan aanskaf!!!!
    Ek voel altyd spesiaal en kry baie komplimente….en my nuutste bottel is die NUWE ROO DEUR een!!
    Dis stunning!!!

  • Sonja Jordaan

    Dis awesome! So awesome – mense steel tot myne!!

  • Amanda van der Merwe

    Ek gebruik Red Door al vir baie jare. Dis rustig, nie oordonnerend nie en vleiend op my vel.

  • Letisia

    Die misterie wat agter die rooi deur wag elke keer dat ek dit gebruik, is ongelooflik!

  • Coba Badenhorst

    Ek voel altyd of ek deur ‘n ‘RED DOOR’ stap…..hemels!!

  • Mariétte Muller

    Kon dit nog nooit bekostig nie. Ek is ‘n blommegeur mens!!

  • Susan Owen

    Ek is mal oor alles wat rooi is! Kan mens ‘n rooi fobie he? Saam met die heurlike geure van Red Door is dit werklik soos ‘n deur wat mens oopmaak na hemelse geure!

  • Cheryl Montgomery

    Red Door is uniek! Ek ‘love’ dit!

  • Frieda

    Ek kan my man hoe kwaad maak, maar dan spuit ek net my Red Door so skelmpies aan, en hy smelt. Jip, dis my geheime wapen. En dit ruik fantabolous.

  • andel de beer

    lekker parfuum vir my lekker kerel.

  • helena smith

    die reuk laat my aan die verandering van seisoene dink,hang af watter tyd van die dag jy dit aansit,altyd ‘n verassing wat wag

  • Antoinette Goosen

    Red Door!! Wat meet is nodig om te sê!!

  • Elsabe

    Gebruik nie self Red Door nie, maar my vriendin gebruik dit en sy ruik soos ‘n miljoen dollars. Dit pas so perfek by haar dat dit altyd lyk of sy in ‘n waas van weelde sweef. Die nuwe verpakking is awesome. Dit was beslis die regte tyd om dit te verander.

  • Sonja Strauss

    Red Door het al so baie van my vrouwees mylpale met my gedeel – praat van ‘n "soul sister"!

  • Theresa Grobbelaar

    Is Red Door slegs in EDT beskikbaar of is daar ‘n parfuum?

  • Petro

    Goeie parfuum vir goeie tye!

  • Martie du Plessis

    Gebruik al jare Red Door. Omtrent die enigste parfuum wat regtig aanbly by my en nie na ‘n halfuur verdwyn nie.

  • nancy

    RED DOOR hou my jonk

  • Linda Moller

    Red Door IS to die for…

  • Sheri

    Ek het jare gelede, Red Door parfuum gebruik. Ek het permanent komplimente ontvang van mense, wat my nog nie gesien het nie, maar my al kon ruik (veral by die werk). Dit het my daai selfvertroue gegee, wat ek soo ‘n tekort aan het. Finansies maak dat ek dit nou nie meer kan bekostig nie – so, ek sou wat wou gee om net weer daai gevoel van selfvertroue te ervaar, deur middel van jou parfuum!

  • angelique

    lllllllove dit!!!

  • Theresa Grobbelaar

    Ek gebruik Red Door al baie lank. My kinders sê dis mamma se reuk!

  • MaureenMostert

    Wat kan ‘n mens sê? Ongelooflik!!!!!!

  • K Barnard

    Yip ek gebruik al 20 jr net Red Door.. of niks…

  • Hanlie

    Ek is nie aangetrek as ek nie my RED DOOR aan het nie!!

  • Julande

    Dis my gunsteling!

  • Johanna Marais

    Red Door…good memories…

  • Henry Coetzee

    ongelooflike prys!!!

  • Lizanne Wilson

    Ek het altyd gedink Red Door is net vir ouer vrouens omrede my ma dit altyd gedra het…Nou dra ek dit vir die eerste keer! Ek is wel ‘n ma maar ‘n jong ma! En dit werk!

  • Adri Potgieter

    Red Door is absoluut vir jare al ‘n gunsteling van my, al die vrouens in ons familie is dol daaroor! Lank lewe die mistiek agter die ROOI DEUR!!!

  • Ingrid Bodenstein

    Ek is GEK oor Red Door. Ek sukkel maar om ‘n werkie te kry en sal die prys so nuttig kan gebruik

  • marina

    Daar wag iemand misterieus agter die Rooi Deur….

  • Jes

    Die beste kopie ooit!!! Nerens beter nie.

  • Belinda Pinto

    My hele familie gebruik net RED Door. Die kombinasie dallelie, freesia, jasmyn, ilang-ilang en heuning – is onvoorwaardelik n wenner! Dit is werklik n geur wat lank aan jou vel vas klou. Nie nuwe verpakking het net die produk verbeter!