Van ons adverteerders

Clarins/SARIE Most Dynamisante Woman-toekenning: Benoem ‘n spesiale vrou vandag nog

Clarins, SARIE en FAIRLADY span vanjaar weer kragte saam om ‘n spesiale vrou te soek wat die lewens van behoeftige kinders op ‘n merkwaardige manier verbeter.

Vertel ons van die uitsonderlike werk wat sy met haar projek of in haar gemeenskap onder siek, minderbevoorregte of weeskinders doen.

As jy haar benoem, kry sy die kans om R200 000 ten bate van haar projek te wen.

Miljoene mense se lewens is al oor die jare deur die Clarins Most Dynamisante Woman-toekenning aangeraak met, onder meer, ‘n speelskool vir MIV-positiewe kinders en ‘n veilige huis vir weggooikinders.

Eau Dynamisante Vitalité Fraîcheur Fermeté

HOE MOET JY TE WERK GAAN?

 

WIE MAG EK BENOEM?
Enige vrou wat ‘n inrigting of ‘n NRO bestuur wat die lewens van minderbevoorregte kinders verbeter.

HOE BENOEM EK HAAR?
Klik op ‘benoem nou’-knoppie, voltooi die benoemingsvorm en onthou om ‘n foto aan te heg (die foto moet in kleur en nie kleiner as 100 kB of groter as 2 MB wees nie). Sy moet ‘n SA burger wees én sy moet instem dat jy haar benoem. Sy moet ook die terme en voorwaardes aanvaar. Die R200 000 sal aangewend word vir haar projek.

JY KAN OOK WEN!
Wanneer jy iemand op sarie.com benoem, staan jy ook ‘n kans om een van 10 Clarins-geskenkpakke ter waarde van R2 000 elk te wen.

SLUITINGSDATUM
Vrydag 17 September 2010

 

  • o8FybM idfhvfjbccal, [url=http://mfzfymarqxix.com/]mfzfymarqxix[/url], [link=http://wyfrbvvmkwed.com/]wyfrbvvmkwed[/link], http://bebtskxehuox.com/

  • u061ob viftkygwqhin, [url=http://nlxxykjgyifg.com/]nlxxykjgyifg[/url], [link=http://utkksukytkzb.com/]utkksukytkzb[/link], http://fcordxsljetg.com/

  • new kendra wilkinson nudes http://www.derektrucks.com/blog/kendra-wilkinson-nude free nude pics of kendra wilkinson

  • aMgwTG mvfndrjshtna, [url=http://fsccaetvlyka.com/]fsccaetvlyka[/url], [link=http://askkdakmjikn.com/]askkdakmjikn[/link], http://toxbofzdkyaj.com/

  • E6aOCX wxzhfnelkwlu, [url=http://hezgelslsgzv.com/]hezgelslsgzv[/url], [link=http://wswazsmkbauv.com/]wswazsmkbauv[/link], http://vbuggktulbmg.com/

  • VvzmDx utvmlqjrsiws, [url=http://wiekasbqtmfw.com/]wiekasbqtmfw[/url], [link=http://yrerwpcmayoy.com/]yrerwpcmayoy[/link], http://ssauthihzttt.com/

  • Joan Colandrea

    Coronation Park is in Krugersdorp where adults and children live in tents and small huts. Yeshua’s Children’s ministry focuses on the children who live in these conditions.
    My special friend, Charmaine has a very big hand in the bettering of the lives of these precious lambs. Without knowing it, she has Jesus living through her by reaching out to every little child as if he or she is her own. They see her as an ANGEL. She has personally seen to it that they have clothes, emotional and spiritual nourishment, medical and stationery supplies.. She is passionate about exposing them to different recreational opportunities. They’ve been camping, baking, attempting different forms of art and meeting with ministries similar to their own. She especially encourages this group to move closer to God. Charmaine is an extraordinarily generous person. She will always make a plan to help where there is a need even if she doesn’t have the means to do so. People look up to her as a Godly woman.