clarifying_lotions
Van ons adverteerders

Het jy geweet ons is afskilferaars?

Clinique se toonaangewende dermatoloë glo in die vel-vernuwing-eienskappe van afskilfering. Daar is verskillende sterktes afskilferaar om by alle velsoorte te pas. Kyk hoe dit klaarspeel met dowwe vel, fyn lyne versag, porieë verfyn en olierigheid beheer – alles wat jou vel nodig het om helder, glad en gloeiend te lyk.

Gebruik dit twee maal per dag as deel van ons 3-Step-versorgingstelsel – reinig, afskilfer en bevog – om resultate te sien.

Besoek jou Clinique-toonbank vir ‘n pasgemaakte 3-Step-luukse-proefstel*.

Clinique pasgemaakte 3-Step-luukse-proefstel

Beskikbaar by die volgende gemagtigde handelaars: Edgars, Foschini, Stuttafords en Truworths.

*Een stel per kliënt. Terwyl voorraad hou.